What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier

Visie

God se Woord in tienerwoorde

Ons by Roadtrip 247 trek ons inspirasie van Jesus en sy ontmoeting met twee van sy volgelinge op pad na Emmaus (Hierdie storie is in Lukas 24):

Terwyl die volgelinge dinge oor God uit redeneer kom Jesus en vul die gapings in hul kennis. En, terwyl ons nou nie oor dieselfde ryke kennis beskik as Jesus nie, hoop ons wel om jong mense met God se Woord op die pad te ontmoet: Op die pad na skool, op die pad na hul vriende, op die pad na môre se uitdagings, en op die lewenspad nader aan Jesus – alles in ‘n taal wat gepas is vir die tienerlewe.