What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Wees lief vir mense eerder as die aksie van evangelisering

Daar’s ‘n fyn lyn tussen mense lief hê en evangelisering liefhê.

Kom ons fokus daarop om mense lief te hê sodat ons die karakter van Jesus vir hulle kan wys.