What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Travis Greene – Intentional

Kyk hier na Travis Greene se liedjie Intentional

Dit is gebaseer op die woorde van Romeine 8:28:

En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.