What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Soos ‘n kind

Hoe sou dit wees as ons net vir altyd kon glo soos ‘n kind?

Hierdie video wys kinders van verskillende plekke in die wêreld wat van God praat in eenvoudige maniere. Hoe gereeld dink ons aan die eenvoudige dinge?