What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Riley Clemmons – Broken prayers

Ons kan nie voor God ‘n masker aansit nie.

Ons kan gaan na God met die ware dele van ons.

Selfs die gebroke dele.

Hy is reg om ons nuut te maak en die stukkende plekke te herstel.