What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Right on Time – Aaron Cole (met TobyMac)

Hoe gereeld stress ons oor dinge waaroor ons geen beheer het nie?

Om op God te vertrou is om te vertrou dat Hy op die regte tyd sy planne uitvoer…

Hy is nooit te vroeg of te laat nie.