What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Niemand soos ons God

Alles in my sal uitroep: “Daar is niemand soos die Here nie!
Dis net U wat mense wat swak is in hulle nood red.
U bevry hulle van mense wat baie sterker is as hulle.
U help swak mense uit die kloue van ’n klomp diewe.”
Psalm 35:10