What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Come Holy Spirit (Uthando) – aanbiddingslied

Die van julle wat vir ons laas week ontmoet het by #imagine sou die volgende liedjie gesing het tydens die aanbiddingssessies.

Ons glo werklik dat die Heilige Gees om ons aan die beweeg is, in ons alledaagse lewe, om vir ons te wys wat dit beteken om Jesus se volgelinge te wees.

Kom Heilige Gees, beweeg in ons midde!