What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Known – Tauren Wells

Daar is geen rede om van God af weg te kruip nie

Hy roep jou soos jy is…

Hy het jou lief soos jy is…

En op die selfde tyd roep Hy jou nader om dieper in verhouding met Hom te gaan.