What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Hou op om te sê jy weet nie genoeg nie!

Glo ons werklik dat die Heilige Gees deur ons kan praat met ander mense?

Ons moet nie afgeskrik word deur mense wat dalk meer as ons ‘weet’ nie.

Ons moet met enigiemand oor God kan praat.