What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Hoekom God ons na diep waters neem

God wil ons ontmoet in ‘n plek waar ons besef net hoe nodig ons vir Hom het.

As ons op Hom vertrou, weet ons dat God ons uit ons moeilikhede sal uithelp.

God roep ons om net op Hom te vertrou…