What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Hawk Nelson – He still does (Miracles)

Gaan loer gerus na die volgende video van Hawk Nelson…

Ons glo ook dat God steeds vandag wonderwerke laat gebeur.

Johannes 14:12

12 Ek verseker julle, wie aanhou glo in My, sal ook die werke doen wat Ek doen; hy sal selfs nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe op pad is.