What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

God maak nie foute nie

Kyk na die volgende video… Vanaf vroeë tye in die bybel het mense gedink dat om ‘n gestremdheid te hê beteken dat God iets teen ons het. Dit is glad nie waar nie. Ons is almal in Sy beeld geskep en het oneindige waarde.