What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

God beweeg in Suid-Afrika

Regte lewens verander by #imagine

Die volgende video wys ‘n paar tieners by die #imagine experience van 2015. Dit is ons voorreg om ook hulle (#imagine) as ‘n partner te hĂȘ. Op die ou einde het ons almal een droom in gedagte: ons hoop om Suid-Afrika te sien verander deur die egte storie van Jesus Christ en so hoop ons ook om lewens en mense te sien verander in al die verskillende stories wat ons in Suid-Afrika teekom.