What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Ed Sheeran se ‘Perfect’ omgeskep

Beckah Shae is bekend vir populêre liedjies wat sy omgeskep het in aanbiddingsliedjies.

Hoe dink julle sou dit wees as ons musiek op ons fone en rekenars en radio gevul was met dieselfde ritmes en melodieë wat ons daagliks hoor, maar wat ‘n baie positiewe boodskap gedra het?

In hierdie video is Ed Sheeran se liedjie Perfect is omgeskep…