What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Die koninkryk van die hemel is soos ‘n mostertsaadjie

Kyk na die volgende video wat fokus op een van Jesus se baie vergelykenisse, waar Hy die koninkryk van die hemel met ‘n mostertsaadjie vergelyk… Hoe is ons besig om die lewe wat God aan ons gegee het te koester?