What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier
| Terug

Chris Pratt se 9 reëls

Hoe gebruik jy die invloed wat jy in jou vriendekring, skool, sport, en aktiwiteite het?
As iemand soos Chris Pratt voor baie mense kan staan en meer omgee om Jesus te verkondig (aangesien die video van MTV is het hulle Jesus se naam uit ge-edit), dan wys dit vir ons ook dat ons nie hoef skaam te wees om ander te vertel hoe groot en wonderlik ons God is nie.