What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier

Raak betrokke

Roadtrip247 wil ‘n verskil maak

God se Woord in tienerwoorde

Hier is verskillende maniere wat jy betrokke kan raak:

1. Inhouds-
Vennoot

Het jy dalk ‘n roeping om ons te help om materiaal saam te stel? Sal jy wil help deur jou eie foto’s en videos met ons te deel?

Word 'n Inhoudsvennoot

2. Gebeds-
Vennoot

Roadtrip247 se gebedsbediening ontvang daagliks etlike gebedsversoeke van lesers. Ons benodig voorbidders, asook mense wat die gebedsversoeke via epos kan beantwoord (Reaksiespan).

Word 'n Gebedsvennoot

3. Finansiële
Vennoot

Ja, geldsake is nie ‘n maklike onderwerp nie. Soos enige ander kerk en organisasie het Kruispad uitgawes. Indien jy deur die Here gelei word om ‘n finansiële vennoot van die bediening te word, kliek hier onder.

 

 

Word 'n Finasieële vennoot