What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier

Roadtrip247 is in Maart 2018 by die 4 #Imagine events bekendgestel. Ag maande later het reeds meer as 4 500 gebruikers aangesluit. Om te sien of die bal raakgeslaan word, is navorsing onder die gebruikers gedoen. Dit is via die webtuiste gedoen en meer as 550 gebruikers het dit ingevul.

Die eerste paar vrae handel oor die gebruiker self.

 

 

 

Vervolgens word die sukses van verskillende bemarkingsveldtogte getoets, asook die gebruik van die verskillende platforms. 

 

 

 

Die volgende vrae toets die impak en gevolg van die padkos/dagstukke op die gebruiker.

 

 

Twee vrae word oor die samestelling van die padkos/dagstukke gevra.

 

 

Die laaste 3 vrae het ten doel om die behoefte te bepaal om groepe saam te stel en ‘n leiersgids daarvoor saam te stel.