What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier

Finansiële Vennoot

Roadtrip247 is ‘n nie-winsgewende organisasie en geregistreer as The Crossroad Company NPC. (2012/127568/08).

Elke donasie dra by tot die uitbreiding van God se Koninkryk. Jou bydrae maak dit vir ons moontlik om voltyds in Roadtrip247 te saai. Dit voorsien nie net in ons behoeftes nie, maar dit bring ook oorvloedige dankbaarheid teenoor God mee. (2 Korintiërs 9:12)

Verskillende opsies vir finansiële vennootskap:

1. Direkte oorbetaling (EFT):

Naam: Standard Bank
Tak: Stellenbosch
Tak #: 05 06 10
Rekening naam: The Crossroad Company NPC
Rekening tipe: Spaar
Rekening #: 27 811 559 4
Verwysing: e-posadres
SWIFT: SBZAZAJJ

2. Maandelikse bydraes

Vir maandelikse debiet order of kredietkaart bydraes:

Aftrekorder

3. Eenmalige bydraes

Vir eenmalige bydraes, klik op die knoppie:
Bydrae